Ané Botha en Brandon Lindeque is oppad na Hoërskool Secunda se matriekafskeid met ’n helikopter vanaf die vliegveld tot by ’n oop stuk grond by Lake Umuzi en vandaar met ’n rooi Ferrari tot by die matriekafskeid.
Hoërskool Secunda se matrieks het op 29 September afskeid geneem en ’n spoggeleentheid by Lake Umuzi bygewoon.
Toeskouers het die matrieks aangemoedig soos wat hulle uit spoggerige motors geklim het en by die rooi tapyt afgestap het.
Een van die matrieks en sy metgesel het in ’n geel helikopter gevlieg tot by ’n oop veld en vandaar in ’n rooi Ferrari gery tot by die matriekafskeid terwyl een van die ander matrieks vergesel is deur motorfietse.
Maggie Rayner daag op 29 September by Hoërskool Secunda se matriekafskeid wat by Lake Umuzi gehou is, op.
Lizandri Mans daag op 29 September by Hoërskool Secunda se matriekafskeid wat by Lake Umuzi gehou is, op.
Tyrone Moolman daag by Hoërskool Secunda se matriekafskeid op wat op 29 September by Lake Umuzi gehou is.
Reimond Hattingh en Bianca Geldenhuys daag op 29 September by Hoërskool Secunda se matriekafskeid op wat by Lake Umuzi gehou is.
Tiaan Steyn en Megan Pretorius daag op 29 September by Hoërskool Secunda se matriekafskeid op wat by Lake Umuzi gehou is.
Reynhard Visser en Lizè- Mari Pretorius daag op 29 September by Hoërskool Secunda se matriekafskeid op wat by Lake Umuzi gehou is.
Juanè van Zyl daag by Hoërskool Secunda se matriekafskeid op wat op 29 September by Lake Umuzi gehou is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!