Local newsLocal sport

Secunda stoeiers haal Mpumalanga span

Seuns werk hard vir kampioenskappe.

Verskeie stoeiers van Sasol Stoeiklub is op 19 September by die finale proewe in Nelspruit vir die Mpumalanga Stoeispan gekies.

Dié span neem op 7 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap in Pretoria deel en hulle werk hard ter voorbereiding van die kompetisie.

Hulle het die afgelope naweek hul tweede strawwe oefenkamp bygewoon en die klub se bestuur het hulle alle sterkte toegewens.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button