Local newsSchools
Oosies se matrieks groet
Hoërskool Oosterland het op 13 Oktober afskeid geneem van hul matrieks by Graceland Hotel, Casino en Buiteklub op Secunda.Die matrieks het opgedaag in spoggerige motors en uitgevat vir die geleentheid terwyl toeskouers hulle aangemoedig het terwyl hulle in die paadjie af gestap het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










