Local newsLocal sport

Tennisspelers op Secunda ondersteun Springbokke

Afrigter bied weer tennistoernooi aan.

SECUNDA – Tennisspelers het op 27 Oktober aan die Boktrui vriendskaplike tennistoernooi wat by die Sasol Ontspanningsklub aangebied is, deelgeneem.

Plaaslike tennisafrigter, Annamarie Meyer het dit aangebied en al die tennisspelers moes groen dra om hul ondersteuning vir die Springbokke wat die afgelope naweek die Wêreldbeker huis toe geneem het, te wys.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button