Local newsLocal sportStreeknuus

Boeresport vermaak besoekers tydens Delmas se makietie

Die boeresport items het om 14:00 in die arena afgeskop.

Die Delmas Makietie boeresportkompetisies het vir hope vermaak tydens die makietie op 4 November gesorg.

Die boeresport het om 14:00 in die arena afgeskop.

Toutrek tussen Delmas se Volle Evangelie Kerk, Hervormde Kerk en spanne wat hoofsaaklik uit kykNET sepiesterre bestaan het, het die feesgangers behoorlik laat juig.

Daar was ook sakresies, sneeubordresies en waterballongooi.

Die kykNET en Kwêla bekendes het deurentyd in groot gees deelgeneem en gou laat blyk dat hulle nie net op die kassie skitter nie, maar ook goeie gees op die sportveld het.




Follow Us: Ridge TimesStandertonStreeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button