Local newsSchoolsStreeknuus
Laerskool Sundra skop atletiekseisoen af
Vroegoggend reeds op 3 Oktober het die skool se voornemende atlete op die atletiekveld byeengekom vir ’n oggend propvol opwindende sportaksie.
Atletiekseisoen het met die aankoms van die vierde skoolkwartaal aangebreek en Laerskool Sundra het dit met ’n massa atletiekoggend afgeskop.
Vroegoggend op 3 November het die skool se voornemende atlete op die atletiekveld byeengekom vir ’n oggend propvol opwindende sportaksie.
Die doel van die dag se aktiwiteite was uitdunne om voornemende atlete vir volgende jaar se atletiek te identifiseer.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






