Local news

Twee wen kinderboeke in kompetisie

Wenners kan pryse afhaal by kantoor.

Die twee wenners van die Ridge Times se boekkompetisie wat elk ’n boek vanuit die plaaslike skrywer Koos Fourie se pen gewen het, is Cynthia Pretorius en Riana Galloway.

Dié kinderboek se naam is Die Draak van Bergvoet, en die antwoord op die vraag waar die storie afspeel, is Bergvoet.

Pretorius en Galloway kan hul boeke by die Ridge Times se kantoor, wat in Louwrens Müllerstraat geleë is, afhaal.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button