Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Witpoort se Kaalvoet Kleuters geniet Advenstaand

Kaalvoet Kleuters van Laerskool Witpoort het hulle Advenstaand gehou by Laerskool Witpoort.

Kaalvoet Kleuters van Laerskool Witpoort het op 30 November hul Adventsaand by Laerskool Witpoort gehou.

Ds Woodford Kotze het die aand gelei met skriflesing en gebed waarna daar na Jana Nel se vertolkings van gewilde Kersliedere geluister is.

Die hoogtepunt was die kleuters wat saam met hul onderwysers met oorgawe saamgesing het aan dié Kersliedere wat mense herinner waaroor Kersfees regtig gaan.

Die aand is afgesluit met ’n piekniek onder die sterre.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button