Local newsStreeknuus

Jong dansers vermaak tydens jaareindfunksie op Sundra

Elk skaars ’n baksteen hoog het gewals en ‘ge-two step’ tot die groot vermaak van buurtwaglede en gaste wat die funksie bygewoon het.

Twee junior lede van die Sundra Bulldogs Buurtwag het gaste behoorlik aan hul lippe gehad.

Tydens die Bulldogs se jaareindfunksie wat op 2 Desember in Sundra Laerskool se saal plaasgevind het, het die jonge Rikus Botha en Mia Lombard die dansvloer behoorlik aan die brand gedans.

Elk skaars ’n baksteen hoog het gewals en ‘ge-two step’ tot die groot vermaak van buurtwaglede en gaste wat die funksie bygewoon het.

Baie was dit eens dat die twee hartebrekers die groot sterre van die aand se verrigtinge was.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button