Local newsStreeknuus

Bronkhorstspruit verloor ’n bekende leraar

Hy het 22 Desember sy 65ste verjaardag gevier, maar is die dag daarna met ’n bloeiende maagseer in die hospitaal opgeneem.

Dominee Jan van Staden, die predikant van die Hervormede Kerk op Bronkhorstspruit, is op 7 Januarie oorlede.

Hy het 22 Desember sy 65ste verjaardag gevier, maar is die dag daarna met ’n bloeiende maagseer in die hospitaal opgeneem.

Van Staden se toestand het egter versleg. Hy het in die Raslouw Privaat Hospitaal in Centurion gesterf.
Hy laat sy ouers en broer agter.

Die begrafnis is op 13 Januarie om 11:00 vanuit die Hervormde Kerk in Bronkhorstspruit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button