Local news
VF+ versorg sypaadjies op Standerton
Wyk 10 raadslid Wilma Venter het ingetree om die oorgroeide gras op die sypaadjies netjies te sny.
Die VF+ Standerton het op 23 Januarie ’n skoonmaakaksie gelei, met die doel om sypaadjies in die sentrale besigheidsgebied op te kikker.
Wyk 10 raadslid Wilma Venter het ingetree om die oorgroeide gras op die sypaadjies netjies te sny.
“Ek sal nie toelaat dat ’n gebrek aan onderhoud die dorp se ekonomie verder laat verval nie,” het Venter gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!