Local newsSchoolsStreeknuus

Dellies wys top atlete na interhuis aan

Adelle en Akhana was verder ook as die beste baanatlete aangewys met M’Landi Swanepoel en Marthinus du Plessis as die beste veldatlete.

Hoërskool Delmas se interhuis het op 20 Januarie plaasgevind.

Na afloop van die dag se atletiek is die top presterende atlete aangekondig.

Die senior Victor Ludorum is Akhana Nkatha en Damian Swanepoel is as junior Victor Ludorum aangewys.

Mirchelle Roberts is as Dellies se senior Victrix Ludorum gekroon en Adelle Viljoen het die kroon vir die junior Victrix Ludorum geneem.

Adelle en Akhana was verder ook as die beste baanatlete aangewys met M’Landi Swanepoel en Marthinus du Plessis as die beste veldatlete.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button