Local news

Blommeklublede kom op Secunda byeen

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 12 Februarie by te woon.

Lede van die Teksa Blommeklub het op 29 Januarie vergader, waar Roz du Preez die vroue meer van lyne geleer het.

Die vroue kon toe hul eie ranskikkings maak volgens die tema van lyne.

Die Teksa Blommeklub vergader weer op 12 Februarie om 08:30 vir 09:00 in Die Rots saal by die NG Kerk Secunda-Oos/Goedehoop-gemeente.

Belangstellendes is welkom om diƩ vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Lenie Beukes by 083 959 9649.

Marlene Cockcroft se blommerangskikking wat sy op 29 Januarie by die Teksa Blommeklub vergadering gemaak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button