Local news
Victor Khanye se kleurvolle kringatletiek lok vele
Sowat 20 laerskole vanuit Victor Khanye het aan hierdie kleurvolle massa-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Laerskool Delmas het op 6 Februarie as die gasheer opgetree vir die jaarlikse laerskole kringatletiek.
Sowat 20 laerskole vanuit Victor Khanye munisipale gebied het aan hierdie kleurvolle massa-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Atlete het aan items soos ver- en hoogspring, kort- en langafstande, hekkies en gewigstoot deelgeneem.
Die jong atlete het, ten sypte van die uitmergelende hitte, hul beste gegee en daar was met groot opgewondenheid na die wenstreep genael.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!













