Local news
VLU-takke skenk borslappe en rolstoelbande aan Tutela op Secunda
Die hulpverlening is deel van die VLU se jaarlikse liefdadigheidsprojek.
Die VLU se Secunda en Skemerkelkie-takke het op 16 September borslappe en rolstoelbande aan Tutela Family Care as hul liefdadigheidsprojek vir die jaar oorhandig.
Die skenking vorm deel van die takke se jaarlikse gemeenskapuitreik om plaaslike organisasies te ondersteun en ’n verskil in die lewe van inwoners te maak.
Vir meer inligting oor die Secunda- en Skemerkelkie-takke, kontak Anèl Pretorius by 076 249 3902.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



