Local sportSport

Meyerville Hengelklub bied dagkompetisie by Grootdraaidam aan

In die meestersafdeling het Piet van der Merwe koning gekraai met 47 visse van 18.256kg.

Die Meyerville Hengelklub se 44 deelnemers het tydens die onlangse dagkompetisie 416 visse van 166.46kg uitgetrek.

In die meestersafdeling het Piet van der Merwe koning gekraai met 47 visse van 18.256kg.

Lees ook:  GALLERY- Hoërskool Standerton hosts Hoërskool Secunda

Jimmy Gleeson was die wenner in die seniorafdeling met 37 visse van 12.935kg.

In die vroue-afdeling was Cheniqe Roelofse eerste met 27 visse van 8.987kg.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button