Local sportSport
Fietsryers van Standerton neem aan drie wedrenne deel
Die wedrenne was die a-Quelle Tour Durban fietstoer, 20km MTB-wedren op die plaas Excelsior en die Cycle 100 wedren.
Fietsryers en Trapklublede van Standerton het die afgelope naweek aan verskillende wedrenne deelgeneem.
Die wedrenne was die a-Quelle Tour Durban-fietstoer, 20km MTB-wedren op die plaas Excelsior en die Cycle 100-wedren.
Lees ook: VLU Vaalrivier praat oor Kalahari-truffels en uile
Die a-Quelle Tour Durban-fietstoer het die ryers vanaf die Moses Mabhida Stadion deur Pinetown na die M4 langs die see in die rigting van Ballito geneem, waar teruggedraai is om weer by die stadion te eindig.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



