Local sportSport
Bibberweer sit nie atlete af nie
Die komende naweek sal die 'parkrun' klokslag om 8vm begin.Om te registreer, gaan na www.parkrun.co.za
Die afgelope naweek het ‘n totaal van 699 atlete vir die Standerton ‘parkrun’ geregistreer waarvan 11 nuwe lede is.
Altesaam 29 deelnemers het hulle persoonlike tye verbeter.
Die vrywilligers wat gehelp het is, Carol-Anne Harper, Alida Lake, Chantel Lee, Deon Lee, Fadeela Omar, Jolené Nortjé, Justin Strydom, Kai Daniël, Laylaa Kisten, Licille Slabbert, Linda Koekemoer, Lynne-Anne Holliday, Jean Robertson, Marjorie Uys, Philomena Parkes, Séan Jansen van Rensburg, SJ Slabbert en Vihanda Steyl.
Die komende naweek sal die ‘parkrun’ klokslag om 8vm begin.
Om te registreer, gaan na www.parkrun.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



