Local sportSport

Katrolle sing vir Meyerville hengelaars

Die uitslae is: Piet van der Merwe het eerste in die meestersafdeling geëindig met 14 visse van 11.721kg, gevolg deur Carel Lombard met 14 visse van 6.859kg en Koos Nel met ses visse van 5.023kg.

Meyerville Hengelklub het op 8 Junie ‘n dagkompetisie by hul klubwaters aangebied waar 32 hengelaars altesaam 173 visse uitgetrek het.

Die totale gewig van die vangs was 115.438kg. Die vis van die dag het aan die hengelaar met die swaarste geelvis gegaan.

Die uitslae is: Piet van der Merwe het eerste in die meestersafdeling geëindig met 14 visse van 11.721kg, gevolg deur Carel Lombard met 14 visse van 6.859kg en Koos Nel met ses visse van 5.023kg.

Koos van Rensburg het die vis van die dag in dié afdeling vasgekap.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button