Local sportSport

Standerton klop Bankenveld

Dries van Vuuren, Gerrit Coetzee en Stephen Nortje het hulle teenstanders met 10 - 8 geklop.

Standerton Buiteklub het op 9 Junie vir die eerste keer vanjaar gasheer vir die mid-amateurliga gespeel.

Gholfspelers moet 30 jaar of ouer wees en ding mee volgens ’n 1- of 0-formaat.

Altesaam agt spelers in elke span wedywer en vir ’n wen word een punt aangeteken.

Standerton het Bankenveld A 6½ – 1 geklop en volgens kaptein, Tertius Brits het drie spelers uitgeblink wat die reuse-oorwinning moontlik gemaak het.

Dries van Vuuren, Gerrit Coetzee en Stephen Nortje het hulle teenstanders met 10 – 8 geklop.

Die volgende ligakompetisie sal op 30 Junie plaasvind.

Vir meer inligting, skakel die klub by 017 719 1123.

Lees die berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button