Local sportSport

Perderuiters van Standerton vaar goed in Gauteng

Die ruiters en hul perde, Malibu Express en Noble, het al hulle springklasse gewen.

Melanie en Brümilda Pieterse het onlangs aan ’n perdeskou by Silver Star Equestrian Centre in Gauteng deelgeneem.

Lees ook:  GALERY – Ma’s en SHS D0/14-hokkiespan spook sake op veld uit

Die ruiters en hul perde, Malibu Express en Noble, het al hulle springklasse gewen.

Brümilda is verkies as deel van ’n groep Suid Afrikaanse springruiters wat by die 10-dae All African Mauritian Cup gaan wedywer wat in September plaasvind.

Lees die volledige uitslae in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button