Local sportSport

Toppies wen die Hoëveld Gholfliga

Alex Pieterse was onoorwonne op 7 Julie in die A-afdeling van die Advertiser Maandelikse Beker met ’n gross van 71.

Die Toppies het onlangs die Hoëveld Gholfliga teen Middelburg A met ’n telling van 4 – 2 gewen.

Alex Pieterse was onoorwonne op 7 Julie in die A-afdeling van die Advertiser Maandelikse Beker met ’n gross van 71.

Lees ook: Standerton Krieketklub hou eersdaags vergadering en nooi almal uit

Die B-afdeling se wenner was Theuns Adendorff met ’n gross van 79.

Desmond Visser het in die C-afdeling met ’n gross van 69 geseëvier.

Lees die volledige uitslae in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button