Local sportSport

eMalahleni (Witbank) buig die knie op hul tuisveld teen Standerton Rugbyklub

Die manne het karakter gewys en hoewel die uitputting duidelik was, het hulle soos tiere verdedig.

Standerton Rugbyklub het die afgelope naweek, 7 Julie met Highveld van Witbank (eMalahleni) op hulle tuisveld afgereken met ’n telling van 38 – 33.

“Indien enigeen sou dink die skrif was aan die muur, ken hulle nie ’n Standertonner nie.” het mnr. Jakes Coetzee, voorsitter van die klub, gesê.

Lees ook:  Twee ongelukke vind meters uitmekaar op Secunda-pad plaas

Die manne het karakter gewys en hoewel die uitputting duidelik was, het hulle soos tiere verdedig.

Die komende naweek, 14 Julie om 3nm speel Standerton tuis op die Vaalrivierskool se veld teen Ermelo Rugbyklub.

Maak gebruik van die ingang op die Leandra-pad.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button