Local sportSport

Hengelaars mik raak tydens Kol-en-Verwerp Suid-Afrikaanse Kampioenskap

Die S0/19 het in die 60m goud en in die verwerp silver behaal.

Lede van die Standerton en Distrikhengelklub het op 14 Julie die Mpumalanga Hengelfederasie by die Kol-en-Verwerp Suid-Afrikaanse Kampioenskap op Brakpan verteenwoordig.

In die kol-kompetisie word hengelaars se akkuraatheid getoets.

Die vroue-span van Mpumalanga het ‘n silwer medalje in die verwerp verwerf.

Die S0/19 het in die 60m goud en in die verwerp silver behaal.

Morné Kühn is as die Victor Ludorum met ‘n afstand van 152.5m aangewys en Jared Rodgers in die 60m kolgooi.

In die vroue- en juniorafdeling is daar twee afstande, naamlik die 60m en die 80m.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button