Local sportSport

Patrizia voer Mpumalanga-vroue binnekort aan

Hoewel ‘wen’ nie die alfa en die omega is nie, sal ’n perfeksionistiese aard haar moeilik laat tou opgooi.

Patrizia Lombard werk op die gholfbaan aan haar voorgee van +8 en stof gereeld ander gholfers by plaaslike klubkompetisies uit of toon haar staal op provinsiale vlak.

Sy is die Mpumalanga se Hoëveld Vroue-gholfvereniging se president en danksy grondige rekenkundige agtergrond, behartig sy ook die tesouriersportefeulje.

Benewens die afwagting om plek in die Mpumalanga-vrouespan te kon behaal, hou sy die vordering van Julene Willemse met ’n arendsoog dop.

Patrizia is in die week in kennis gestel dat sy die provinsiale vrouespan sal aanvoer.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button