Local sportSport
Joré Nortjé beklink IPS by Standerton Buiteklub
Joré Nortjé het op 8 September met 40 punte die IPS-gholfkompetisie by die Standerton Buiteklub beklink. Theuns Adendorff, Kobie Coetzee en Patrizia Lombard het onderskeidelik in die tweede, derde en vierde plek, met 39 punte, geëindig. Alex Pieterse was vyfde met 38 punte. Joré Nortjé, Theuns Adendorff, Alex Pieterse en Ronald Kinnear het spog-twee’s behaal. …
Joré Nortjé het op 8 September met 40 punte die IPS-gholfkompetisie by die Standerton Buiteklub beklink.
Theuns Adendorff, Kobie Coetzee en Patrizia Lombard het onderskeidelik in die tweede, derde en vierde plek, met 39 punte, geëindig.

Alex Pieterse was vyfde met 38 punte.
Joré Nortjé, Theuns Adendorff, Alex Pieterse en Ronald Kinnear het spog-twee’s behaal.
Gert du Preez en Louis Bibbey het die “mystery birdie” gewen en Nico Lombard die gelukkige trekking.

Die klub sal op 15 September die Standerton Advertiser se Maandelikse Beker aanbied.
Vir meer inligting, skakel die klub by 017 719 1123.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



