
SECUNDA – Dié vegters van die Mighty Warriors Skopboksklub het onlangs aan die Great North-skopbokskompetisie op Brakpan deelgeneem.

Hulle is Jaco Fourie wat agt jaar oud is maar aan die 0/16-groep moes deelneem omdat daar nie deelnemers in sy ouderdomsgroep was nie.
Hy het ’n silwermedalje ingepalm. Langs hom is Stephan Serfonteinen en Dewald Bezuidenhout.
Hul instrukteur, Hermandus van Rooyen, is agter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



