Local sportSport

Kosmostak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging bied takskiet aan

Agt skuts was genooi om aan die Nasionale Kampioenskap op Kroonstad deel te neem.

Skuts van die Kosmostak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging het op 8 September by die Evert Genis-skietbaan opgedaag om aan ’n takskietdag deel te neem.

Die uitslae is as volg:

Rooibok met die rus

Stoffel Bester 45.05

Jaco Booysen 44.07

Neil Grabe 42.05

Vroue:

Annatjie Buys 42.03

Laurenza Visagie 41.02

Elri Bester 40.01

Juniors:

Carel Bester 44.05

Karina Visagie 42.02

Corrie Visagie 40.04

.22

Stoffel Bester 137.02

Jaco Booysen 136.05

Riaan Booysen 130.00

Vroue:

Helen Ellis 110.01

Elri Bester 109.00

Laurenza Visagie 87.00

Juniors:

Carel Bester 125.01

Benco Breytenbach 118.00

Karina Visagie 102.00

Handwapen Jag

1) Jaco Booysen 220

2) Jako Steenkamp 210

3) Stoffel Bester 180

Haelgeweer Fisant

1) Riaan Rijsbergen 15/15

2) Evert Genis

Corrie Visagie Jnr 14/15

3) Jako Steenkamp

Johan Geldenhuys 13/15

Agt skuts was genooi om aan die Nasionale Kampioenskap op Kroonstad deel te neem.

Hulle was Stoffel Bester, Jaco Booysen, Christo Bailey, Driaan Podges, Jako Steenkamp, Jean van den Berg, Ever Genis en Xander Bailey.

(Inligting verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button