Local sportSport

Pumatjie-stoeiers ding mee in Secunda

Secunda Stoeiklub se Pumatjies wen geesbeker.

SECUNDA – Die Mpumalanga-stoeikampioenskap en die Pumatjie-stoeikampioenskap het Saterdag, 15 September by die Sasol Ontspanningsklub plaasgevind.

Secunda Stoeiklub se Pumatjiespan het die trofee gewen vir die span met die beste kreet en spangees.

Die Pumatjie-stoeiers wat deel van die span is, is JP McGregor, Nathan Lubbe, Hayden Smit, Ruben van Rensburg, Lyndon Fourie, Herco Westerman, Divan Raudenheimer, Hendrik Nel, Divan Swanepoel, Janlu Lourens, Simeon Oosthuysen, Lucan Lessing, Keagen Lessing, Kamden Lessing, Hennie Lee, Antoine Duvivier, Rick Robertson, Anrich Venter, Hanco Smit, Hein Meyer, Tyrone Swanepoel, Du-Handre Putter, Reagen Meyer, Brussow Francke, Pieter Bezuidenhout en Christiaan Steyn.

Secunda Stoeiklub se bestuur het die stoeiers en afrigters vir hul harde werk bedank.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button