Local sportSport

RJ Kinnear streef na professionele gholfloopbaan

Stannies het hom as die beste sportseun in sy ouderdomsgroep in krieket en rugby aangewys en ook as beste gholfspeler.

RJ Kinnear, wat as kleuter reeds agter in die erf gholfballe geslaan het, se prestasies op die rugby- en krieketveld op laerskoolvlak kan nie kers vashou by sy droom om eendag ’n professionele gholfer te wees nie.

RJ volg die gholftoernooie getrou op televisie en veral Jordan Spieth se vertonings, boei hom deurentyd.

“Ek hou van sy styl,” aldus RJ.

Dié leerling van Laerskool Standerton het vir die 0/9- en 0/11-krieketspan diens gedoen en as agtsteman in die 0/9-rugbyspan uitgedraf waarvoor die skool by die prysuitdeling erkenning gegee het.

 

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button