Local sportSport
Brümilda kry perd as geskenk na uitnemende prestasie in Mauritius
Met haar terugkeer na Suid-Afrika, het me. Chrissy Trim, wat in Namibië geskou het met ’n perd, Ms Jane Grey, die dier as geskenk aan Brümilda gegee weens haar uitnemende prestasie in Mauritius.
Brümilda Pieterse, ’n jong perdruiter, is nie meer ’n onbekende naam op Standerton nie.
Sy het onlangs aan ’n internasionale kompetisie, wat in La Louisa Mauritius aangebied is, deelgeneem.
Brümilda het vierde in haar spoedklas geëindig en is as die AAMFC (All African Mauritian Friendship Cup) se Beste Kinderruiter vir 2018 aangewys.
Met haar terugkeer na Suid-Afrika, het me. Chrissy Trim, wat in Namibië geskou het met ’n perd, Ms Jane Grey, die dier as geskenk aan Brümilda gegee weens haar uitnemende prestasie in Mauritius.
Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!