Local sportSport
Stoffel Bester maak skoonskip by Kosmos-tak se jaarafsluiting
Elri Bester, Helen Ellis en Carla Lues het vir die skoner geslag onderskeidelik in die eerste, tweede en derde plek geëindig.
Die Kosmos-tak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging het op 24 November hulle afsluting gehou waar Stoffel Bester die ander skuts behoorlik met sy sonderlinge prestasie uitgestof het.
Nie alleen is hy as veelsydigste skut aangewys nie, maar ook as geweerskut van die jaar.
Sien al die uitslae vir die verskillende tabelle in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



