Local sportSport
Perderuiters geniet boeresportbyeenkoms by die Trichardt Equestrian Centre
Hier het minder ervare ruiters ook 'n kans gekry om hul perde te geniet en in die kompetisiering deel te neem.
TRICHARDT – Ruiters van Trichardt Equestrian Centre, Peraldi Stalle en Elmar-ryskool het op Saterdag, 8 Desember, aan ‘n vriendskaplike boeresportbyeenkoms by die Trichardt Equestrian Centre buite Trichardt deelgeneem.
Hier het minder ervare ruiters ook ‘n kans gekry om hul perde te geniet en in die kompetisiering deel te neem.
Meer ervare ruiters het egter ook saamgespeel en mekaar veral in die “speed ball” uitgedaag.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



