Kosmos-tak se skuts hou tabelle in die visier
Die Kosmos-tak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging het die jaar op 12 Januarie by die Evert Genis-skietbaan begin deur na vyf tabelle, die jakkals, vlakvark, spoed semi-outomaties, posliga pistool asook haelgeweer fisant aan te lê.

Die uitslae is:
Jakkals ope (puntetelling uit 150)
Mans
Gerhard Joubert 140.04
Hellen Ellis 130.02
Corrie Visagie 120.01
Vroue
Hellen Ellis 130.02
Helet Cronjé 105.01
Annetjie Buys 100.00
Juniors
Jean van den Berg 105.01
Corrie Visagie 100.00
Xander Bailey 95.00
Vlakvark (puntetelling uit 45)
Mans
Jaco Loretz 44.05
Thinus de Jager 44.04
Riaan Booysen 43.04
Simon Riekert 40.04
Vroue
Juanita Visagie 35.04
Hellen Ellis 29.01
Laurenza Visagie 28.02
Juniors
Jean van den Berg 36.04
Jaco Booysen 32.00
Xander Bailey 28.00
Sien al die uitslae in vandeesweek se Standerton Advertiser.