Local sportSport
Standerton Krieketklub vorder gemaklik na eindstryd op Bethal
Standerton sal in die eindstryd op 17 Februarie teen Bethal Old Boys te staan kom en die wedstryd vind op ons buurdorp plaas.
Standerton Krieketklub het op 9 Februarie by die Piet van den Berg-ovaal met die Sasol Griffons afgereken nadat hulle die totaal van 85 lopies gemaklik verbygesteek het.
Die Sasol Griffons het eerste gekolf en kolwer Zak van Antwerpen het 20 lopies aangeteken van 23 balle, wat twee viere ingesluit het.
Elpee Jordaan het van die boulwerk van Werner Mouton sy tyd voor die paaltjies kortgeknip toe hy hom uitgevang het.
Standerton sal in die eindstryd op 17 Februarie teen Bethal Old Boys te staan kom en die wedstryd vind op ons buurdorp plaas.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



