Jagters laai en mik by Evert Genis-skietbaan
Die volgende kompetisie is ’n ghongskietdag op 9 April by Höningvallei.
Die Edelvalk-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters-en Wildbewaringsvereniging het op 16 Maart ’n byeenkoms by die Evert Genis-skietbaan aangebied.
Skuts het na verskeie teikens aangelê en die uitslae is:
Swartwildebees
Ope klas
Jaco Booysen
Stoffel Bester
Neil Grabe
Vroue
Elri Bester
Carla Lues
Annatjie Buys
Juniors
Jaco Booysen (jr.)
Karina Visagie
Penkoppe
Carel Bester
Leo Bester
Janko de Klerk
Rooibok sonder rus
Ope klas
Drian Podges
Jaco Booysen
Neil Grabe
Vroue
Elri Bester
Carla Lues
Hellen Ellis
Juniors
Jaco Booysen (jr.)
Karina Visagie
Penkoppe
Carel Bester
Leo Bester
Janko de Klerk
Buffel
Ope klas
Jako Steenkamp
Jaco Booysen
Stoffel Bester
Vroue
Hellen Ellis
Annatjie Buys
Haelgeweer
Ope klas
Jako Steenkamp
Johan Geldenhuys
Iwan Lues
Juniors
Carel Bester
Die volgende kompetisie is ’n ghongskietdag op 9 April by Höningvallei.
Inligting: Verskaf



