Local sportSport

Sasol DigiMag se rugbyseisoen skop af

’n Ingangsfooi van R10 per persoon sal by die hek gevra word.

SECUNDA – Klubrugby vier weer hoogty met die seisoen wat Saterdag, 27 April, by die Sasolklub se rugbyveld afskop.

Die Sasol Digi Mag Rugbyklub is gereed om die spanne van Witrivier aan te vat en toeskouers word aangemoedig om die plaaslike manne te ondersteun.

Die derdespan genaamd die Trokke draf om 12.30nm uit teen Witrivier.

Die tweedes (Pompe) se wedstryd begin om 2nm en Die Busse (die eerstespan) skop om 3.30nm af.

’n Ingangsfooi van R10 per persoon sal by die hek gevra word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button