Local sportSport

Skuts hou hul teikens in die visier

Die tak het gesê dat juniors van 6 tot 13 jaar voortaan tussen 10vm en 12nm by elke byeenkoms kan meeding.

Die Edelvalk-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging het op Saterdag 11 Mei, ‘n skietdag by die Evert Genis-skietbaan aangebied waar 60 skuts in verskillende afdelings meegeding het.

Die uitslae in die onderskeie tabelle is:

Springbok

Mans: JC Schoeman 270.4, Jaco Booysen 260.7 en Callie Duminy 260.4.
Vroue: Annatjie Buys 220.4, Helen Ellis 220.1 en Elrí Bester 180.0.
Juniors: Jaco Booysen 180.2, Leo Bester 100.1 en Corrie Visagie 80.0.

Bosveld

Mans: Neil Grabe 270.8, Jaco Booysen 260.7 en Stoffel Bester 260.4.
Vroue: Annatjie Buys 190.2, Helen Ellis 170.2 en Elrí Bester 140.1.
Juniors: Jaco Booysen 200.2, Corrie Visagie 190.2 en Leo Bester 20.

.22 Posliga

Mans: Stoffel Bester 138.2, Corrie Visagie Jnr 134.2 en Jako Steenkamp 130.0.
Vroue: Elrí Bester 117.1, Helen Ellis 95.0 en Annatjie Buys 72.0.
Juniors: Corrie Visagie 134.2, Jaco Booysen 116.1 en Janko de Klerk 101.0.

Kleiduif: Lourens Buys 18/20, Johan Geldenhuys 17/20 en Jako Steenkamp 13/20

Die tak het gesê dat juniors van 6 tot 13 jaar voortaan tussen 10vm en 12nm by elke byeenkoms kan meeding.

Die volgende byeenkoms vind op op 15 Junie plaas waar skuts na rooibok met rus, vlakvark, .22 bankrus en met haelgeweer sal aanlê.

Helen Ellis maak Johardt Swamepoel touwys op 11 Mei. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button