Die speke sing gereeld vir lede van Standerton Trapklub en Nadia Stuckler het die naweek van 1 Junie vir ’n tweede agtereenvolgende keer presteer deur tweede in die MBT-wedren op Secunda te eindig.Stuckler het die 60km afgelê en die klub het haar met die prestasie gelukgewens. Op die foto is Jan Lombard; Francois Streicher; Nadia Stuckler en Teresa Dinkelman.
Die speke sing gereeld vir lede van Standerton Trapklub en Nadia Stuckler het die naweek van 1 Junie vir ’n tweede agtereenvolgende keer presteer deur tweede in die MTB-wedren op Secunda te eindig.
Stuckler het die 60km afgelê.
Die klub het haar met dié prestasie gelukgewens.
Die speke sing gereeld vir lede van Standerton Trapklub en Nadia Stuckler het die naweek van 1 Junie vir ’n tweede agtereenvolgende keer presteer deur tweede in die MBT-wedren op Secunda te eindig.Stuckler het die 60km afgelê en die klub het haar met die prestasie gelukgewens. Op die foto is Jan Lombard; Francois Streicher; Nadia Stuckler en Teresa Dinkelman.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!