Local sportSport

Suné du Preez kwalifiseer vir SA’s

Suné het deurgedring na die Suid-Afrikaanse Kampioenskap wat op 6 Junie plaasvind.

Marilize Roelofse Akrobaat Skool se dansers het van 26 Mei tot 1 Junie aan ‘n interprovinsiale kampioenskap deelgeneem met Suné du Preez wat ‘n eerste plek met 9.37 behaal het.

Luhané Swanepoel het met 9.27 vierde geëindig en Luadri Bierman met 9.08 vyfde.

Suné het deurgedring na die Suid-Afrikaanse Kampioenskap wat op 6 Junie plaasvind.

Luadri Bierman en Suné du Preez (Marilize Roelofse Akrobaat Skool) het uitstekend presteer by die pasafgelope kampioenskap. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button