Local sportSport

Brümilda Pieterse tweede in Gauteng

Brümilda en Emerald Isle Aces High sal later vanjaar by die Standerton Skou te sien wees.

Brümilda Pieterse, perderuiter van Standerton, het in Gauteng deelgeneem en ‘n tweede plek behaal.

Sy het op Jane Grey in die ‘Winstead Express Eventing Qualifier’ meegeding en die volgende kwalifiserende ronde sal op 30 Junie in Alberton plaasvind.

Sy het ook die trotse eienaar geword van ‘n topgeteelde perd uit die ‘Emerald Isle’-stoet wat in KwaZulu-Natal geleë is en gaan poog om volgende jaar dié perd, genaamd Emerald Isle Aces High, se debuut in spring te begin.

Brümilda en Emerald Isle Aces High sal later vanjaar by die Standerton Skou te sien wees.

Brümilda Pieterse op Jane Grey se rug tydens die ‘Winstead Express Eventing’. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button