Local sportSport
Netbalspanne ding mee in aksie netbaltoernooi op Secunda
Troll-span wen goue medaljes
SECUNDA – Die Troll-span het die Fast 5 aksie netbaltoernooi wat die afgelope naweek by die Umuzi Action Sports Centre aangebied is, gewen.
Altesaam 10 spanne het op Saterdag, 29 Junie teen mekaar meegeding in die toernooi wat om 12nm afgeskop het.
Die eindronde tussen die Troll-span en Poison Ivy, wat tweede geëindig het, is eers die aand gespeel.
Netbalspelers kon spanne van gemengde spelers inskryf.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



