Local sportSport

Edelvalk-skuts spog met kolskote by Evert Genis-skietbaan

Die volgende skietdag sal op Höningvallei, Stoffel Bester se plaas naby Perdekop plaasvind. Skuts sal hier aan ’n Gong-skiet kan deelneem.

Gunstige weerstoestande het skuts van Edelvalk-tak die geleenheid gegee om te kyk wie die beste korrel.

Altesaam 42 lede en vier nie-lede het Saterdag 13 Julie op die Evert Genis-skietbaan aangelê.

Verskillende tabelle, waaronder jakkals en swartwildebees, is geskiet.

Die volgende skietdag sal op Höningvallei, Stoffel Bester se plaas naby Perdekop, plaasvind.

Skuts sal hier aan ‘n Ghong-skietdag kan deelneem.

Izari en Lize kom op 3 Augustus van Frankfort af om mense se gehoor te toets, ‘n afdruk van jou oor maak en dan die Cens-gehoorbeskerming se toestel te maak.

Buffel- en rooiboktabelle sal op 10 Augustus met die volgende takskietdag geskiet word.

Vir meer inligting oor die Ghong-skietdag, stuur ‘n e-pos na carla@vrkaudit.co.za of skakel Stoffel Bester by 083 944 4244.

Uitslae van takskiet:

Jakkals: 1. Corrie Visagie (jr.) 140, 2. Jako Steenkamp 130. 3. Pieter Jansen van Vuuren 110.01

Vroue: 1. Annetjie Buys 95.01, 2. Helen Ellis 85, 3. Carla Lues 40.

Juniors: 1. Corrie Visagie 140, 2. Juriaan Booysen 75, 3. Marnus Booysen 45.

Swartwildebees: 1. Johan Geldenhuys 44.01, 2. Michael Podges 40.03, 3. JC Schoeman 38.03.

Vroue: 1. Carla Lues 36.01, 2. Annatjie Buys 30.01, 3. Helen Ellis 22.

Juniors: 1. Corrie Visagie 23.

Semi-automaties: 1. Jako Steenkamp 96.07, 2. Riaan Booysen 88, 3. Theo Gregory 87.

Pistool Posliga: 1. John Green 155, 2. Jako Steenkamp 140, 2. Neels Rautenbach 140, 3. Johan Geldenhuys 136.

Vroue: 1. Helen Ellis 100, 2. Annetjie Buys 84, 3. Anne Marie Rautenbach.

Juniors: 1. Corrie Visagie 92.

Penkoppe – Windbuks: 1. Arri Eksteen 129, 2. Meeding Eksteen 123, 3. Corrie Visagie 114.

Haelgeweer Kransduif: 1. Jako Steenkamp 18/20, 1. Johan Geldenhuys 18/20, 2. Lourence Buys 16/20, 3. Jaco Loretz 14/20, 3. Iwan Lues 14/20.

Lees hier vir meer fotos:

https://standertonadvertiser.co.za/94470/galery-kolskote-klap-vir-edelvalk-skuts/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button