Standerton Posduifklub laat duiwe vanaf KwaZulu-Natal los
Die uitslae in die jaaroudafdeling is soos volg:
Standerton Posduifklub het onlangs duiwe vanaf KwaZulu-Natal losgelaat en klublede se duiwe het in die jaaroudafdeling ‘n wenspoed van 1220m per minuut behaal en in die ope-afdeling ‘n wenspoed van 1263m per minuut.
Die uitslae in die jaaroudafdeling is soos volg:
Ben Steyn – 1, 9, 13, 18, 25, 27 en 29ste
Lombard Juniors – 2, 7, 28 en 31ste
David van der Linde – 3, 4, 23, 24 en 26ste
David Armitage – 5, 12 en 20ste
John Vienings – 6, 8, 14 en 30ste
Norden Lombard – 10, 15, 16, 21 en 22ste
Nico van Jaarsveld – 44ste
Rudolph Fritz – 11 en 32 ste
Danie van Staden – 17, 19, 33, 34 en 35ste
Die uitslae in die ope-afdeling is:
Danie van Staden – 1, 11, 19 en 32ste
Ben Steyn – 2, 5, 6, 9, 10, 16, 17 en 22ste
John Vienings – 3, 8, 23, 30, 31 en 34ste
David van der Linde – 4, 7, 12, 13, 14, 18, 21, 28, 29 en 33ste
David Armitage – 15, 20 en 26ste
Norden Lombard – 24, 25 en 27ste
Rudolph Fritz – 40ste.



