Local sportSport

Uitsonderlike prestasies vir Secunda-hengelklub

Verskeie hengelaars wat in hul sport presteer het en selfs op provinsiale vlak meegeding het, het trofeë ontvang.

SECUNDA – Secunda Hengelklub het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling by Trichardtsfonteindam aangebied.

Verskeie hengelaars wat in hul sport presteer het en selfs op provinsiale vlak meegeding het, het trofeë ontvang.

Die klub het die afgelope jaar verskeie provinsiale hengelaars opgelewer, wat ’n uitsonderlike prestasie was.

Dries de Klerk het die prys vir die grootse baber gewen.

Hengelaars wat saam met dié klub wil hengel kan Joppie de Beer skakel by 083 273 0579.

Marie Coetzee is as senior vroue klubkampioen aangewys.
André Ferreira is die senior mans klubkampioen.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button