Standerton Posduifklub: Ben en David se duiwe vlieg voor
Standerton Posduifklub het die afgelope naweek duiwe vanaf Modderrivier losgelaat wat in die jaaroudafdeling 1 154m per minuut afgelê het.
Standerton Posduifklub het die afgelope naweek duiwe vanaf Modderrivier losgelaat wat in die jaaroudafdeling 1 154m per minuut afgelê het, en in die ope-afdeling 1 174m per minuut.
Die uitslae in die jaaroudafdeling is:
David van der Linde – 1, 3, 4, 5, 12, 23, en 25ste.
David Armitage – 2 en 16de.
John Vienings – 6, 9, 20, 22, 26 en 27ste.
Norden Lombard – 7, 10, 14, 29, 30, 31 en 35ste.
Ben Steyn – 8, 11, 21, 33 en 34ste.
Lobard Juniors – 13, 15, 17, 18 en 32ste.
Danie van Staden – 19, 24 en 28ste.
Rudolph Fritz – 44ste.
Nico van Jaarsveld – 52ste.
Die uitslae in die ope-afdeling is:
Ben Steyn – 1, 2, 14, 15, 19, 29, 30 en 33ste.
David van der Linde – 3, 4, 5, 10, 17, 18, 20, 23, 24, 28, 32 en 35ste.
Danie van Staden – 6, 9 en 31ste.
Norden Lombard – 7, 11, 22 en 27ste.
John Vienings – 8, 13, 16, 21 en 25ste.
David Armitage – 12, 26 en 34ste.
Rudolph Fritz – 41ste.



