Local sportSport

Hengelaars trek 140 visse by dagkompetisie uit

Die vis van die dag het aan die swaartse sak modderbekke gegaan.

Meyerville Hengelklub het onlangs ‘n kompetisie aangebied waar 46 hengelaars 140 visse van 106.154kg vasgekap het.

Die vis van die dag het aan die swaartse sak modderbekke gegaan.

Die uitslae in die onderskeie afdelings is:

Seniors: Shawn Munro met 15 visse van 20.12kg, Jorrie Jordaan met 10 visse van 20.9kg, Richard Hills met 19 visse van 10.7kg. Vis van die dag het aan Jorrie Jordaan gegaan.

Meesters: Solly du Preez met agt visse van 13.44kg, Pikkie Gleeson met twee visse van 2.85kg, Jan Nortje met een vis van 3.829kg.

Vroue: Ilene Schonken met agt visse van 5.24kg, Cheniqé Roelofse met twee visse van 4.61kg, Mari Strijdom met drie visse van 2.19kg.

Juniors: JT Pretorius met drie visse van 2.578kg, Germarie Pretorius met drie vis van 1.188kg, HJ van Loggerenberg met een vis van 0.848kg.

Die volgende kompetisie sal weer ‘n dagkompetisie op 14 September wees.

Du Toit Strydom spog met die karp wat hy onlangs uitgetrek het. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button