Local sportSport

Dis weer pienkbal tyd by die Ermelo Buiteklub

Soos oudergewoonte, sal daar weer verversings by sekere putjies beskikbaar wees.

Die Hervormde Kerk Suid se Pienkbal Gholfdag sal op 16 November by Ermelo Buiteklub plaasvind.

Dit is vanjaar die 26ste jaar wat dié gewilde gholfdag aangebied word.

Soos oudergewoonte, sal daar weer verversings by sekere putjies beskikbaar wees.

Volgens ds. Frans Boshoff, sal die kenmerkende pienk baadjies weer vir die wenners van die dag aangetrek word.

Die wenners van die kompetisie se name word op die baadjies borduur en jaarliks aan die wenners oorhandig word.

Ds. Boshoff het byvoorbaat vir PanSolutions vir hul borgskap bedank.

Vir meer inligting, kontak mnr. Natie van Rooyen by 063 707 3044.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button