Local sportSport

Atlete dring deur na Suid-Afrika Klubkampioenskap

Hulle het ook by die byeenkoms op Secunda onder die top drie atlete geëindig.

SECUNDA – Dié atlete van die Speedsters Atletiekklub is onlangs tydens die Mpumalanga Atletiekkampioenskap op Secunda, gekies om aan die Atletiek Suid-Afrika Klubkampioenskap wat op Saterdag, 23 November op Sasolburg plaasvind, deel te neem.

Hulle het ook by die byeenkoms op Secunda onder die top drie atlete geëindig.

Hulle is (voor) Ila Raath, Jessica van Rooyen, Zanie Lombard en Mickyla Hobkirk. In die eerste ry is LeCute Fembers José van Rooi en Armand Joubert. In die tweede ry is Franco Bester, Eben Binneman, Hanco Janse van Rensburg en Siyabonga Simelane. Agter is mnr. Francois Esterhuizen (afrigter), Juliun Cosmo, Lieward Smith en me. Janine Faulha (afrigter).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button