Local sportSport

Afrigter bied laaste Kerstoernooi vir die jaar aan

Tennisspelers daag mekaar uit op baan

SECUNDA – Jong tennisspelers het onlangs, vir die laaste keer vanjaar aan die tennisafrigter, me. Annamarie Meyer, se Kers-tennistoernooi deelgeneem.

Dit was me. Meyer se laaste toernooi vir die jaar en spesifiek kinders tussen vier en vyf jaar, asook ouer kinders, het die kans benut en mekaar vir oulaas op die tennisbane uitgedaag.

Tennisspelers moes volgens die Kerstema aantrek.

Jian Kwootz in aksie op die tennisbaan.
Inneke Welgemoed speel op Vrydag, 22 November in die Kers-tennistoernooi by die Sasol Ontspanningsklub.
Caitlin Emslie dien op Vrydag, 22 November in die Kers-tennistoernooi.
Caithlin le Ponte slaan op Vrydag, 22 November ’n voorhandhou in die Kers-tennistoernooi by die Sasol Ontspanningsklub.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button